Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

Overberg Kunsmusiek se embleem klim die toonleer

Overberg Kunsmusiek se embleem klim die toonleerOverberg Kunsmusiek se embleem klim die toonleer van kreatiwiteit en gemeensaamheid na sukses!  Radio Overberg fm is in ekstase oor hierdie groep musici wat kwaliteit klassieke musiek in die Overberg aanbied.  Almal in die gemeenskap kry kans om te luister en in te skakel by hulle opvoerings. Hiervan kan Davidine Pontac en die 16 musiekleerlimge van die New Apostolic Church getuig.  Ons sien uit na Overberg Kunsmusiek se volgende uitvoering by die Skeepswrakmuseum op Bredasdorp.