Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

  • Mar 13, 2018 Vermaak

    Raaiselkind

    Groot verrassing! Raaiselkind draai op die oomblik in Ster Kinekor teaters en gee erkenning aan Radio Overberg fm. (Screenshots verwys). ...lees verder
    Radio Overberg 262
  • Ora Laubscher by Jack Pontac dd373
    Mar 03, 2018 Mooi Stories

    PENSIONARIS JACK PONTAC STAP 150 km VIR ARMOEDE

    Pensionaris Jack Pontac pak op 73 Pelgrimstog van 150 km aan vir Armoede in Overberg. Hier staan Ora Laubscher in Radio Overberg fm se voorportaal nadat hulle 'n volledige onderhoud gevoer het oor sy… ...lees verder
    Radio Overberg 237
  • Feb 23, 2018 Mooi Stories

    Projek Omgee

    PROJEK OMGEE #KOMBOU2018 hou nie meer kompetisie nie maar steun steeds ons projek! Radio Overberg fm was 1 van slegs 2 gemeenskapsradio's wat ingeskryf het vir #KOMBOU2018...Maroela Media… ...lees verder
    Radio Overberg 232
  • Projek Omgee Logo
    Feb 05, 2018 Innie Rondte

    PROJEK OMGEE #KOMBOU2018

    Radio Overberg fm sit 'n spanpoging in om na die kinders van ons gemeenskap ...en meer spesifiek na diegene wat hulp nodig het...om te sien. Radiodramas, konserte, uitstappies en algehele… ...lees verder
    Radio Overberg 1011
  • maroela media seminar20170720 2 ce702
    Jul 20, 2017 Innie Rondte

    Maroela Media Gemeenskapradio seminaar 2017

    Radio Overberg fm by Maroela Media se #klankgolf2017 Gemeenskapseminaar 20 & 21 Julie. (Links na Regs - Lynn-Ann du Preez; Julian Thomas; Letty-Ann Moller; Sandra Rossouw.) ...lees verder
    Radio Overberg 1046
  • radio overberg donation 2 e68f9
    Jul 20, 2017 Mooi Stories

    Original Canvas artwork donated to Radio Overberg FM

    Listeners, Hans Swart and Madeleine Hon donated an original oil painting depicting the popular RO programmes. Their gift was given and received as the token of their sincerest appreciation for our… ...lees verder
    Radio Overberg 1089
  • Struisbaai Kekkelbekke 9fa76
    Jul 13, 2017 Innie Rondte

    Bekendstelling van Radio Overberg FM

    Struisbaai se Kekkelbekke het Letty-Ann Möller genooi om oor haar gemeenskapsprojekte te kom praat.12 Julie 2017 het die selfone gegons soos die Kekkelbekke op 'n intydse vasvra oor Radio Overberg fm… ...lees verder
    Radio Overberg 1071
  • cr1.jpg
    Jul 12, 2017 Innie Rondte

    Wees deel van 'n Besorgde Gemeenskap. (2)

    Radio Overberg FM pak nog 'n projek saam met ons gemeenskap aan. Ons doen versoek op die gemeenskap om 'n sakkie onbederfbare kos (soos blikkieskos en pap of rys of pastapakkies ens) te veskaf.… ...lees verder
    Radio Overberg 936
  • Buite Uitsendings
    Jul 12, 2017 Mooi Stories

    Buite Uitsendings

    Radio Overberg doen gereeld buite uitsendings. Hou die spasie dop vir besonderhede. Ons volgende buite uitsending sal by die Lifestyle Centre plaasvind. Die Lifestyle Centre op Bredasdorp vier die… ...lees verder
    Radio Overberg 2794
  • 19665163-1808962262453093-2516636947975051992-n.jpg - 57.98 kB
    Jul 11, 2017 Innie Rondte

    Lifestyle Centre 10th Birthday Celebrations

    Date: 13 July 2017 Venue: Lifestyle Centre, Bredasdorp. Radio Overberg FM will be in attendance with a "Live" broadcast from 10H00 ...lees verder
    Radio Overberg 874
  • Maroela Media se Afrikaanse Top 20
    Aug 26, 2015 Persvrystellings

    Maroela Media se Afrikaanse Top 20

    Luister elke Saterdag om 16h00 na Maroela Media se Afrikaanse Top 20 program op Radio Overberg 101.8 FM. Dit word aangebied deur Pieter Cloete. Pieter Cloete se eerste passie is Afrikaans en… ...lees verder
    Radio Overberg 4486
  • Agri Kultuur: Mei uitgawe
    May 22, 2015 Persvrystellings

    Agri Kultuur: Mei uitgawe

    Agri Kultuur, jou tydskrif vir die landbou en verwante leefstyl is hierdie maand volgepak met die varsste inligting, nuus, raad, wenke en idees en wag nou gratis op jou by www.agrikultuur.co.za In… ...lees verder
    Radio Overberg 3408
  • HUISGENOOT LEGENDES VAN GISTER TOT NOU
    Mar 16, 2015 Vermaak

    Huisgenoot Legendes van gister tot nou

    Ses dekades se grootste treffers! ‘Huisgenoot legendes van gister tot nou’ is ‘n keurige versameling van musiek vanaf die vyftigerjare tot na die draai van die millennium, met ‘n hele rits name wat… ...lees verder
    Radio Overberg 5006