Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME - GLOBAL AWARD

WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME

The PSP is delighted to announce that we have been awarded a Gold Global Best Award (STEM category) by the International education business Partnership Network (IPN) for the fourth time.

The 2018 Global Best Awards celebrate partnerships between educational institutions, private businesses and other stakeholders that enhance youth employability through collaboration. Awards will be presented at a special ceremony at the 14th International Education Business Partnership Conference 2018 in October in Houston, Texas (USA).

We thank all our partners and stakeholders who support us in our mission to ensure quality education for all children in South Africa.

Hierdie aankondiging is pas gemaak en Radio Overberg 101.8 FM saai elke Maandagoggend van 10:00-12:00 die program Onderwys in Aksie uit in samewerking met Sandra Rossouw van PSP.

Sandra is al vir 5 jaar deel van die radio stasie en bied ons Onderwysprogramme aan. Sy is die ko-ordineerder van PSP se Cluster projek in die Overberg en werk nou saam met al die laerskole en die Departement van Onderwys in die Overberg wat ook deel is van ons opvangsgebied.

PSP beywer homself om ‘n verskil te maak in Wetenskap en Wiskunde in die skole reeds vir die afgelope 30 jaar. Deur werkswinkels vir onderwysers aan te bied waar praktiese werk aangemoedig word, sorg hulle dat optimale leer reeds op laerskoolvlak kan plaasvind.

PSP Award 2 08851