Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

"Nuwe Radio Drama"

Moontlike teks:

Deur die #Joustorie-projek wil weer ʼn 120 episode-radiodrama uitsaai – maar ons het jou hulp nodig! Dis baie duur om ʼn radiodrama te vervaardig. Met jou insette kan ons seker maak dat die tradisie van radiodramas voortduur. Besoek www.joustorie.co.za om in te skryf.