Vriende van Radio Overberg
Hi daar,
VRIENDE VAN RADIO OVERBERG 101.8 fm
Eksklusief, maandelikse trekkings, groot pryse, ontmoet jou gunsteling omroeper
KOM WEES DEEL VAN DIT ALLES!
Vir slegs R98,40 kan jy vir 1 volle jaar deel word van 'n eksklusiewe groep - Vriend van Radio Overberg 101.8 FM
Maak seker jy is deel van die eksklusiewe kompetisies, aanbiedings en funksies en onthou
Spesiale Vriende kry spesiale afslag!
Jy kan die vorm aflaai deur die skakel hieronder te kliek of jy kan die aanlyn vorm invul en ons sal jou kontak vir verdere reelings.
* Verpligte informasie.